KOSHUISPERSONEEL

Die koshuispersoneel het gister ‘n heerlike uitstappie en funksie gehad om die jaar op die regte manier af te sluit. Hulle het oor die pond by Malagas gegaan en heerlik by River Breeze uitgeëet. Dit was baie geseënd met hope sports! Hulle het ook afskeid van meneer Marlon Olivier geneem.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *