Daily Archives: 10 December 2022

GHOLFTOER

Die BD-gholfspelers het na afloop van die eksamen ‘n vinnige gholftoer onderneem. Die Kleinbaai gholfbaan met ‘n pragtige see uitsig, sowel as die heerlike braai in Franskraal, was enkele hoogtepunte op dag een. Die manne moes ook veral bontstaan om Gansbaai se groot “gatsby’s” opgeëet te kry. Die volgende oggend was die spelers bevoorreg om […]

KICKBOXING

Tamzin Neale (left) & Leighton Ahrends from TRIPLE-D Martial Arts Centre (students at Bredasdorp High School) competed at the Overberg Kickboxing Championships on 19 November 2022 in Hermanus. A total of four clubs from namely Barrydale, Struisbaai, Hermanus & Bredasdorp participated at these mentioned Championships competing for a spot in the Overberg Kickboxing Team. We […]

Juffrou Madeline Kriel verlaat HSB

Juffrou Kriel was 4 jaar lank deel van die BD-familie en 5 jaar voor dit as oudskolier van HSB. Sy gaan haar vlerke by Hoërskool Hangklip in Queenstown, in die Oos-Kaap sprei. Haar vakke is Lewenswetenskappe en English Home Language. Haar buitemuurs bestaan uit drama, debat en atletiek. Juffrou het menigde leerders met haar skerp […]