Daily Archives: 14 December 2022
Baie geluk aan die volgende leerders wat die top 10 posisies vir 2022 se akademiese jaar beklee. Ons is baie trots op julle en jul harde werk. Dankie ook aan elke ander BD wat hul kant deur die jaar gebring het. Julle maak ons trots!
Op Saterdag, 10 Desember, het ‘n paar BD’s die weer trotseer om aan die Lomond Driekamp deel te neem. Ons leerders het uitstekend gevaar. Elza de Kock, Anna Pretorius en Attie du Toit het 1ste in die gemengde span kategorie geëindig. Janco en Dian Fourie het 1ste in die mans kategorie geëindig. Suzanne Pretorius, John […]