LOMOND DRIEKAMP

Op Saterdag, 10 Desember, het ‘n paar BD’s die weer trotseer om aan die Lomond Driekamp deel te neem. Ons leerders het uitstekend gevaar. Elza de Kock, Anna Pretorius en Attie du Toit het 1ste in die gemengde span kategorie geëindig. Janco en Dian Fourie het 1ste in die mans kategorie geëindig. Suzanne Pretorius, John Dunn en Mischa van Wyk was 8ste in die gemengde span kategorie. George de Kock, hoofseun van 2021, het ook deelgeneem en as die 15de man geëindig. Baie geluk!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *