Monthly Archives: January 2023

BEWUSMAKINGSVELDTOG OOR SISTIESE FIBROSE

Agt fietsryers van Hartswater in die Noord-Kaap is besig met ‘n bewusmakingsveldtog oor sistiese fibrose om hul eie “superhero”, Shiloh Grewar (15) te ondersteun en beoog om in die proses 1 240 kilometer met fietse af te lê. Hulle bestemming is die Suidste Punt van Afrika. Vrydag, 13 Jan. 2023, sal hierdie groep hul laaste […]