KRIEKET

Ons o/19A-krieketspan het Saterdag teen Hoërskool Hottentots Holland gespeel. BD’s wen die loot en besluit om eerste te kolf. Beste kolwers: Conrad Bothma: 45 lopies Ryan Wright: 38 lopies BD’s teken 170 lopies in die 31ste boulbeurt aan. HHH teken slegs 116 lopies aan. Beste boulers: André Bothma: 5 paaltjies vir 15 lopies. Alexander Janse v Rensburg: 3 paaltjies vir 23 lopies. Die BD’s wen met 54 lopies! Baie geluk.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *