HSB se gekombineerde derde-vierde tennis seunsspan het op Worcester teen Montana se tweede span gespeel. Die manne het twee-vier verloor, maar steeds die tennis geniet. Op die foto verskyn vlnr Brent Sinani, Mkhululi Tundezwa, Riegardt Roos en Luke Valentine.
Daily Archives: 13 February 2023
Ons BD’s het Saterdag aan die Suid-Sone atletiekbyeenkoms in Caledon deelgeneem. Ten spyte van die bloedige warm weer, het ons BD’s baie goed presteer. Die uitslae sal volg.
Ons o/19A-krieketspan het Saterdag teen Hoërskool Hottentots Holland gespeel. BD’s wen die loot en besluit om eerste te kolf. Beste kolwers: Conrad Bothma: 45 lopies Ryan Wright: 38 lopies BD’s teken 170 lopies in die 31ste boulbeurt aan. HHH teken slegs 116 lopies aan. Beste boulers: André Bothma: 5 paaltjies vir 15 lopies. Alexander Janse […]
We pray for all the people in teaching positions! May you continue to be the light.
HSB het negende uit die twaalf skole by die Agnes Pauw tennistoernooi geëindig. Die dogters het Hoërskool Hugenote en Hoërskool Jan van Riebreeck ses-een geklop. Ten spyte van snikheet hitte op Moorreesburg, het die dogters hul BD-harte gewys. Op die foto verskyn van links na regs: Minke du Toit, Mieke Saayman, Anelmari van Niekerk, Anja […]
HSB se top dogterstennisspelers neem tans aan die Agnes Pauw tennistoernooi op Moorreesburg deel. Op die foto’s heel bo verskyn Anja Geyer en Anelmari van Niekerk. Links en regs onder, is onderskeidelik Mieke Saayman en Anelmari van Niekerk besig om te dien. Sterkte aan hierdie spelers!
Wen teen Curro Hermanus gister met 9 paaltjies! Curro Hermanus kolf eerste en teken 75 lopies aan. Llewellyn Gabriels neem 3 paaltjies en staan 18 lopies af. Matthew Code neem 2 paaltjies en staan 11 lopies af. Die BD’s steek die telling in die 11de boulbeurt verby. Llewellyn Gabriels behaal 29 lopies (nie uit nie) […]
HSB se o/19 dogterskrieketspan het gister tuis teen Groenberg Sekondêr gespeel en met 17 lopies gewen! Groenberg wen die loot en besluit om eerste veldwerk te doen. BD’s teken 108/6 in 20 beurte aan. Beste kolwers: Junicke Newman 27* en Cailin Coad 5. Tydens die BD’s se boulbeurt, kon Groenberg slegs daarin slaag om 91/9 […]
Ons BD-atlete het ook baie goue medaljes verower! Agter vlnr: Daymon Klink, Tristan Tayob, Leighton Ahrends, Zayd Tayob 2de ry vlnr: Johané Beukes, Fortune Goni, Jean Davids, Llewelyn Gabriels, Dwayne Heunis 1ste ry vlnr: Helena Kriel, Aden Payne, Ethan Roman, Junicke Newman, Naïde April Voor vlnr: Madelein Engel, Caitlin Olivier, Jay-Lee Abrahams Johané Beukes, V.19, […]
- 1
- 2