TENNIS

HSB het negende uit die twaalf skole by die Agnes Pauw tennistoernooi geëindig. Die dogters het Hoërskool Hugenote en Hoërskool Jan van Riebreeck ses-een geklop. Ten spyte van snikheet hitte op Moorreesburg, het die dogters hul BD-harte gewys. Op die foto verskyn van links na regs: Minke du Toit, Mieke Saayman, Anelmari van Niekerk, Anja Geyer, Minke Terblanche, Emma Neethling en Nina Terblanche.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *