ATLETIEK: OUTENIQUA TOP 10, OUDTSHOORN, 12 OKTOBER 2024

Baie geluk aan die BD-span wat tweede in die Klein Skole-afdeling geëindig het. Uitslae wat punte getel het: Aiden Payne Christelize Kotze 3de 800m 2:03.71 6de HS 1.45 6de 1500m 4:23.51 Alicia Mukaratirwa Jaco Henning 4de 100m 12.94 7de GS 13.05 4de 200m 27.26 7de DG 41.30 4de 400m 1:03.74 Luan Coetzee Urlinn Henecke 8ste GS 12.20 5de 100m 10.96 Baie dankie aan mnr Christopher van Niekerk en me René Brooks wat die atlete vergesel het. Op die foto is Aiden Payne heel regs op die podium.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *