Uncategorised
KRIEKET: HSB se o/15 krieketspan
Wen teen Curro Hermanus gister met 9 paaltjies!
Curro Hermanus kolf eerste en teken 75 lopies aan. Llewellyn Gabriels neem 3 paaltjies en staan 18 lopies af. Matthew Code neem 2 paaltjies en staan 11 lopies af.
Die BD’s steek die telling in die 11de boulbeurt verby. Llewellyn Gabriels behaal 29 lopies (nie uit nie) en Conrad Bothma behaal 28 lopies (nie uit nie).
Baie geluk, seuns!

