OPEDAG 2023

What a successful evening! The BD family opened their arms to welcome various grade 6 and 7 learners and their parents. Die leerders het die skool op ‘n unieke manier verken deur opwindende speletjies saam met die matriekraad te speel. Ouers en leerders is aan HSB se akademiese, sport en kulturele prestasies blootgestel. We are grateful to everyone who opened their BD Heart to make tonight a success. Graad 7’s van 2023, hoe klop jou hart?

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *