Monthly Archives: March 2023

JEUGSKOU

‘n Groepie HSB-kokke het vandag aan die kos-afdeling van die Jeugskou by die Swellendam Skou deelgeneem. In die afdeling vir suiwelbereiding moes die deelnemers ricottakaas maak en saam met rooibosstroop en ander bestanddele van hul keuse as ontbyt voorsit. In die afdeling vir kulinêre kuns moes die deelnemers ontbyt voorsit met “french toast”, rooibosstroop en […]