HOKKIE

5 van ons hokkiespelers is tydens die afgelope vakansie se hokkietoernooi in Ceres vir die ECHS-Uitnodigingspan gekies. Hierdie span gaan in Oktober in Nederland hokkie speel en afrigting ontvang. Baie geluk met hierdie mooi prestasie. Op die foto v.l.n.r. is: Brent Sinani, Munashe Mukanangana, Minke Terblanche, Alexander van der Walt en Kyle Afrika.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *