Uncategorised
NETBAL
Elza de Kock, Princess April en Junicke Newman is na afloop van die Arthur Johnson Sportweek in Mosselbaai deur Travel en Sport uitgenooi na hul toer na Italië wat in Desember sal plaasvind.
Ons is baie trots op die meisies!

