Ons eerstespan dogters het vandag geskenkpakke, geborg deur Jebo Connect, ontvang. Elke dogter het ‘n gholfhempie, langmouhempie, serp, waterbottel, sleutelhouer en ander toebehore ontvang. Baie dankie aan Jebo Connect. Ons dogters gaan sommer spoggerig lyk!
Daily Archives: 14 June 2023
Uitslae
We would like to express our gratitude to Lizelle du Toit for organising the wine auction, as well as Wikus for being the auctioneer for the evening. Furthermore, we would like to say thank you to Conrad Vlok, who is a well-known wine maker, for being the guest speaker. The evening was well enjoyed by […]
Burgers are being sold for R25! Make sure to place your order to avoid any disappointment.
The wine auction took place on the 9th June – what a great time to be on cloud wine!
Die leerders van Hoërskool Bredasdorp, wat by Marlon’s Just Dance Studio dans, het vanjaar aan die Kaapstad Eisteddfod deelgeneem. Die dansers het hul slag op die dansvloer gewys met die goeie uitslae wat hulle behaal het. Baie dankie aan al die betrokke partye wat hierdie besonderse geleentheid vir ons leerders moontlik gemaak het. (Sien foto’s […]
Ons o/14A- en o/19A-netbalspanne neem Saterdag aan die Wes-Kaap Top Skole te Parel Vallei deel. Baie sterkte, BD’s!








