HARTKLOP

Ons dogters het die kwartaal op ‘n hoogtepunt afgesluit! Na ‘n moeilike en besige kwartaal het hulle die koue en die eksamenstres met vanoggend ‘n paar danspassies afgeskud. Baie dankie aan Esmari Joubert van Fearless wat die sessie met ons dogters gelei het en ons dogters aan die dans gekry het. Ons is dankbaar vir mense van buite wat in ons skool en veral in ons tienerdogters belê.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *