NETBAL

Juffrou Odendaal het hierdie jaar die Wes-Kaapse Willows (o/18A-span) tydens die Telkom Junior Netbal Kampioenskap afgerig. Hierdie span het goud ingepalm nadat hulle Gamma (Gauteng) 35-26 in die finaal klop om die Kampioenskap te wen! Ons BD’s is ongelooflik trots op juffrou Odendaal en is dankbaar dat sy deel van ons BD-familie is.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *