Overberg Speciality Foods het liplekker wors vir ons Eerstespanfunksie geskenk. Baie dankie! Ons waardeer jul betrokkenheid by die BD’s. Die Eerspanfunksie, waar eerstespanspelers, hul ouers en hul afrigters heerlik saamgekuier het, is op 17 Augustus in die skoolsaal gehou. Dit was ‘n geleentheid vir die verskillende sportkodes se eerstespanne. ouers om mekaar beter te leer […]
Monthly Archives: August 2023
Vier van ons graad 9-BD’s het op 10 en 11 Augustus aan die Stellenbosch wetenskap EXPO deelgeneem. Hulle projekte was deel van 229 ander projekte wat ingeskryf is. Na twee dae van beoordeling het ons leerders sertifikate vir “higher recommendation” ontvang. Dit was ‘n goeie ervaring vir ons leerders om as jong wetenskaplikes hulle kennis […]
Die beroemde Amerikaanse akteur, Kevin Spacey, het gesê: “Exposure to the arts and culture is enormously valuable.” Die veelsydige BD’s het op die Kers- en Versaand bewys dat hulle dié waarde van kultuur besef toe hulle die gehoor nie net verstom het met hul talente op verskeie terreine nie, maar ook beïndruk het met hul […]
MaDFun Studio Dance Students We are so proud of each of these HSB students who poured their hearts and souls out onto the stage during the Eisteddfod. For this Eisteddfod the students were tasked with creating ’Arts with a Message’. We spent time crafting their individual messages and choreography based on the story each of […]
Results
The BD Cross Country boys partook in the Overberg Cross Country Championships on 5 August 2023 which was hosted by HS Overberg in Caledon. Their results are as follows: Aden Payne 1ste Seuns o/15 Juhaine Anderson 12de Seuns o/16 Juan Ferrreira 3de Seuns o/17 Jeandré Human 5de Seuns o/17 Aden, Juan en Jeandré gaan eerskomende […]
Op 9 Augustus het 20 leerders Montagu toe gegaan om daar aan die Montagu Kunstefees te gaan deelneem. Die uitslae is soos volg: PROSE Palesa Namise – Gold MONOLOGUES Jodi Olivier – Silver Mia Swart – Bronze Alcke Kapot – Bronze MONOLOË Reese Louw – Dubbelgoud Sylvia de la Fontain – Silwer Mandi Gouws – […]
Gelukkige Vrouedag aan elke dogter, onderwyseres, ma, tannie, suster en ouma. Hierdie gedig is deur ons eie Malienke van Wyk, graad 8, geskryf.
The Bredasdorp High School choir participated in the Montagu Eisteddfod on the 3rd of August. It is with great pride that we announce: They were awarded a Gold diploma 🏅 We are immensely proud of the HSB choir learners and commend them for their dedication and hours of rehearsal in preparation of this prestigious event. […]
Kom ondersteun ons BD’s in ons tweede laaste sportdag van die jaar.