KERS- EN VERSKULTUURAAND

Die beroemde Amerikaanse akteur, Kevin Spacey, het gesê: “Exposure to the arts and culture is enormously valuable.” Die veelsydige BD’s het op die Kers- en Versaand bewys dat hulle dié waarde van kultuur besef toe hulle die gehoor nie net verstom het met hul talente op verskeie terreine nie, maar ook beïndruk het met hul puik prestasies. Top kultuurprestasies van die talle kultuurkodes waaraan hul deelgeneem, het op hierdie spogaand die nodig erkenning gekry. Baie geluk aan elke Kultuur-BD wat pryse ontvang of aan items deelgeneem het. Julle is Hoërkool Bredasdorp se trots.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *