EERSTESPANFUNKSIE

Overberg Speciality Foods het liplekker wors vir ons Eerstespanfunksie geskenk. Baie dankie! Ons waardeer jul betrokkenheid by die BD’s. Die Eerspanfunksie, waar eerstespanspelers, hul ouers en hul afrigters heerlik saamgekuier het, is op 17 Augustus in die skoolsaal gehou. Dit was ‘n geleentheid vir die verskillende sportkodes se eerstespanne. ouers om mekaar beter te leer ken. Baie dankie aan elke persoon wat betrokke was by die reëlings en in besonder die gr 8’s wat as kelners opgetree het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *