OUD-BD PRESTEER

Petronel Potgieter (neé van der Merwe), matriek 1997, is die kaptein van die Elite Dames Onderwaterhokkiespan, wat tans deelneem aan die Wêreldbeker-toernooi in Australië. Sy was ook die kaptein in 2016 toe die span die goue medalje verower het. Ons is baie trots op ons oud-BD’s se prestasies!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *