RUGBY

Ons o/19-rugbyspanne het gister die derde kwartaal behoorlik afgeskop toe hulle teen RGS High Wycombe van Engeland op ons rugbyveld gespeel het. Die eerstespan het ongelukkig 30-21 verloor. Ons o/19B-span het 17-7 koning gekraai. Dit is groot eer om sportspanne van oorsee by ons skool te verwelkom.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *