NETBAL

Bredasdorp Superspar het in die gees van die Netbal Wêreldbeker wat tans in Kaapstad plaasvind, dit goedgedink om vir ons BD’s netbalballe te borg. Hierdie netbalballe is die amptelike wedstrydballe van die Wêreldbeker en sal ook die wedstrydbal wees waarmee ons eerstespan Saterdag om 11:30 sal speel. Spar is die amptelike borg van die Protea netbalspan. Baie dankie, Bredasdorp Superspar! Superspar Bredasdorp

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *