Uncategorised
JEUGSKOU
Op 17 September het 12 van ons BD’s aan die Nampo jeugskou deelgeneem.
Ons leerders het in die volgende kategorieë deelgeneem: kulinêre kuns, suiwelbereiding, suiwelbees, wolskaap, perde en wedvlugduiwe.
Ons leerders het die volgende prestasies behaal:
Kulinêre kuns:
Ina-Mari Augustyn 1ste plek
Emma Bester 2de plek
Taygan Jameson 3de plek
Jody Plaatjies 4de plek
Matt Fortuin 5de plek
Suiwelbees:
Janell Diedricks 5de plek
Marc-Lee Kapot 6de plek
Suiwelbereiding:
Willem Strauss 1ste plek
Jong afslaers:
JP Casteling 4de plek
Wedvlugduiwe:
Emily Hayward 3de plek
Baie geluk! Ons is trots op ons BD’s wat nuwe dinge probeer en suksesvol is.