SPORT AWARDS EVENING 2023

The Sport Awards Evening took place on Thursday, 28 September. The sole purpose of the evening is to award the hard work, determination and perseverance of our talented BDs. Various certificates, medals and trophies were given throughout the evening to learners who excelled in their sports for the year of 2023. We are pleased to announce the following learners as winners of the special awards in their sporting categories: ATLETIEK Beste vordering Junior atletiek (Dogter): Leandri de Villiers Beste vordering Junior atletiek (Seun): Aden Payne Beste vordering Senior atletiek (dogter): Helena Kriel Beste vordering Senior atletiek (seun): Llewelyn Gabriels Beste baanatleet (dogter): Junicke Newman Beste baanatleet (seun): Tristan Tayob Beste veldatleet (dogter): Johané Beukes Beste veldatleet (seun): Llewellyn Gabriels Mees toegewyde atleet 2023: Johané Beukes Atletiekfonds van 2023: Waylon Abrahams Beste algehele prestasie deur ‘n atleet: Tristan Tayob KRIEKET o/15 Krieketspeler van die jaar: Conrad Bothma Beste vordering o/15 Krieket: Llewelyn Gabriëls Beste vordering o/19 Krieket: Cobus Breytenbach Beste vordering o/19 Krieketdogter: Ina-Mari Augustyn Mees toegewyde o/19 Krieketdogter: Deseré Fouche FIETSRY Beste junior Fietsryer (Seun): Conrad Bothma Beste Senior Fietsryer (Dogter): Minke du Toit Beste Senior Fietsryer (Seun): John Dunn & Dian Fourie NOODHULP Leierskap by netbal, pligsgetrou en betroubaar: Carina Lottering Leierskap by rugby, pligsgetrou en betroubaar: Megan Davis Leierskap by hokkie, pligsgetrou en betroubaar: Tanya van der Mescht SWEM Beste vordering swem (dogter): Elza de Kock Beste vordering swem (seun): Hugo Pretorius Mees toegewyde swemmer: Elza de Kock LANDLOOP Landloop – Mees toegewyde: Juan Ferreira Landloop – Beste vordering: Jeandré Human ONDERWATERHOKKIE Marco Pfeil Onderwaterhokkie bekers: Beste onderwaterhokkie – Junior seun: Hugo Pretorius Beste onderwaterhokkie – Junior dogter: Jessica Burger Beste onderwaterhokkie – Senior seun: Harold de Wet Beste onderwaterhokkie – Senior dogter: Elza de Kock HOKKIE Dogtershokkie Beste o/19B aanvallende speler: Georgia Diedericks Beste o/19B verdediger: Isabella Naudé Beste o/19B vordering: Nirvana Hansen & Kirsten Valentine Beste o/16 aanvallende speler: Remý Wessels Beste o/16 verdediger: Riley Dowrie Beste o/16 vordering: Julia de Wet Beste o/19A verdediger: Minke du Toit Beste o/19A aanvallende speler: Minke Terblanche Beste o/19A vordering: Rory Dowrie Johan en Zelna Naudé Wisseltrofeë: beste dogtersdoelwagter: Johané Beukes Seunshokkie Beste o/16 aanvallende speler: Hugo Bester Beste o/19 aanvallende speler: AJ Basson Beste o/16 verdediger: Keenan October Beste o/19 verdediger: Reece Olivier Beste vordering o/16: Kyle Afrika Beste seunsdoelwagter: Cohen Dyers Vordering, volharding en lojaliteit: Munashe Mukanangana NETBAL Beste vordering o/14: Nanicke Odendaal Beste vordering o/15: Kayla Cronjé Beste vordering o/16: LZ du Toit Beate vordering o/19B: Fayannette Kruger Beste vordering o/19A: Mieke Saayman Toewyding aan netbal: Palesa Namise & Ashley Muteto Beste netbalspeler o/14: Melo Dlamini Beste netbalspeler o/15: Owethu Maqhutyana Beste netbalspeler o/16: Anina Treurnicht Beste netbalspeler o/19B: Madelein Engel Beste netbalspeler o/19A: Somé Louw Beste vertoning deur ‘n netbalspan: o/19A (onoorwonne in hul 2023 ligawestryde) Mees entoesiastiese netbalspan: o/14B RUGBY o/15B Beste vordering: Brian Mkandawire o/15A Beste vordering: Luke Grobler & Bjorn Baardman o/16 Beste vordering: Nolé Zedras o/19B Beste vordering: Altus Booysen o/19A Beste vordering: Kyle Willeman o/14 Voorspeler van die jaar: Graham Eyles o/15 Voorspeler van die jaar: Conrad Bothma o/16 Voorspeler van die jaar: Alexander Janse van Rensburg o/19B Voorspeler van die jaar: Wynand Wessels o/19A Voorspeler van die jaar: Norté Mintoor o/14 Agterspeler van die jaar: Calvin Martin o/15 Agterspeler van die jaar: Llewellyn Gabriëls o/16 Agterspeler van die jaar: Junaide Stuart o/19B Agterspeler van die jaar: Ronaldino September o/19A Agterspeler van die jaar: Kerwin Davids 7’s Speler van die jaar: Junaide Stuart Fonds van die seisoen: Albert Lambrecht Lojaliteit aan rugby: Rico Jaars Puntemaker van die jaar (249 punte): Daymon Klink Rugbyspan van die jaar: o/19A We would like to thank Mr Van Niekerk and his team for all their time and effort that went into planning this evening. HSB is ook dankbaar vir elke afrigter wat ure in ons BD’s inploeg, soms ook van die veld of baan af. Ons is dankbaar vir julle lojaliteit teenoor HSB.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *