VRL 2023/2024

Die matriekraad en VRL van 2024 het vandag hul jaarlikse leierskapsopleiding gehad. Mnr Henry Pratt het die leerders bietjie uit hul gemaksones gekry en geleer dat vertroue en kommunikasie belangrike komponente van enige suksesvolle groep is. Daar is is baie gelag, planne beraam en ‘n vrees of twee oorkom. Dankie aan Juf. Genis en Juf. du Plessis wat die dag saam met die groep spandeer het. Sterkte met julle termyn!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *