ATLETIEK: OUTENIQUA TOP 10

Die volgende BD-atlete het op 21 Oktober aan die Outeniqua Top 10 -atletiekbyeenkoms, in Oudtshoorn, deelgeneem. HSB het 2de in die kleinskole-afdeling geëindig! Die volgende uitslae is behaal: Leighton Ahrends: 1ste S.16 Hoogspring, 1.75m 4de S.16 Verspring, 6.05m Zayd Tayob: 3de S16 100 mH, 16.16s Aden Payne: 4de S.25 800m, 2:10.33s Urlinn Henecke: 5de S16 200m, 23.36s Baie dankie aan mnr Christopher van Niekerk, me Larissa Lombard en me Eloïse du Plessis wat die atlete vergesel het. Op foto v.l.n.r.: Zayd Tayob (bronsmedalje) en Leighton Ahrends (goue medalje)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *