KRIEKET

HSB vs VILLIERSDORP SEKONDÊR, 31 Oktober Hoërskool Bredasdorp: 126/3 in 20 beurte Villiersdorp Sekondêr: Uitgeboul 43/10 in 14 beurte Beste kolwer: Alexander Janse van Rensburg met44 lopies Beste bouler: Zandré le Sueur met 2 paaltjies en hy het net 3 lopies in 3 beurte afgestaan. BD’s wen met 83 lopies. Baie geluk, manne!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *