BOLAND DOGTERSKRIEKET

Anelmari van Niekerk, gr 12, neem vanaf 8 Desember in Kaapstad vir die Boland o.19A-dogterskrieketspan aan die Nasionale Kampioenskappe deel. Sy het in 2022 ook dié prestasie behaal. Anelmari, ons weet jy lewer ‘n uiters waardevolle bydrae tot die span en wens jou alle voorspoed toe. Geniet elke oomblik!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *