PERSONEELNUUS

Ontmoet Juffrou Du Plooy! Juffrou Sharon du Plooy is oorspronklik van Mpumalanga af. Sy is tans besig om haar Nagraadse Onderwyssertifikaat in Natuurwetenskap en Geografie te voltooi. Sy is baie lief vir die natuur en geniet die buitelug. Sy spandeer ook haar vrye tyd om foto’s te neem en sport te kyk. Baie welkom by die BD-familie!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *