KRIEKET

Die 1ste krieketspan speel weg teen HTS Drostdy se 2de span. BD’s wen die loot en kies om eerste te kolf. Ons teken 179 aan waarvan Kiethon Arries 76 lopies moker. Bredasdorp verloor ongelukkig met 7 paaltjies met Alexander Janse Van Rensburg wat in sy 10 boulbeurte slegs 25 lopies afstaan en 1 paaltjie neem. Dit was warm en die manne het goeie veggees gewys. Ons is trots op julle!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *