JEUGSKOU

Tien van ons BD’s het op 15 Februarie aan die Riversdal streekjeugskou deelgeneem. Ons BD’s het die volgende uitslae verower: Perde: Ruan Temmers: sesde plek Kulinêre kuns: Rosalia Botha: tweede plek Matt Fortuin: derde plek Ina-Mari Augustyn: vierde plek Taygan Jameson: vyfde plek Suiwelbereiding: Willem Strauss: eerste plek Fayannette Kruger: tweede plek Dit was ‘n goeie leerskool vir ons leerders. Ons is baie trots op elkeen van julle wat deelgeneem het!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *