Die potte het behoorlik geprut by die Swellendam Skou. Op 2 Maart het nege aspirant kokke van Hoërskool Bredasdorp en een van Laerskool Bredasdorp hul bak- en kookvernuf uitgeleef, sowel as hulle liefde vir diere.
Hulle spog met die volgende plekke:
Perde:
Ruan Temmers: 1e
Jessica Flack: 3e
Kulinêre kuns:
JUNIORS
Chloe Wagener: 3e
Lihan Nelson: 5e
SENIORS
Matt Fortuin: 1e
Ina-Mari Augustyn: 2e
Taygan Jameson: 3e
Emma Bester: 4e
Suiwelbereiding
JUNIORS
Rosalia Botha: 1e
SENIORS
Willem Strauss: 1e
BD’s, julle maak ons baie trots!