MNR EN MEJ HSB 2024

“Dripping in diamonds” was beslis ‘n gepaste tema vir Mnr en Mej HSB 2024! Die BD’s het behoorlik geskitter. ‘n Stylvolle aand waar daar gesellig saamgekuier is rondom keurige gedekte tafels. Die 17 deelnemers op die loopplank elkeen unieke individue geseën met besondere talente. Die beoordelaars moes behoorlik kopkrap om uiteindelik die onderskeie wenners uit dié BD’s te kies. Baie geluk aan Ryan Wright en San-Mari Rossouw, Mnr en Mej HSB 2024! Welgedaan aan mee Anneri Slabbert en Marelise Nelson, organiseerders, vir ‘n puik aand! Die res van die uitslae is as volg: Mnr HSB – Ryan Wright Mej HSB – San-Mari Rossouw 1ste prins – Leano Palmer 1ste prinses – Mieke Saayman 2de prins – Lohan Olkers 2de prinses – Minke Terblanche Mnr Bene – Ryan Wright Mej Bene – Mieke Saayman Mnr Fotogenies – Gareth Eyles Mej Fotogenies – Minke Terblanche Mnr Persoonlikheid – Leano Palmer Mej Persoonlikheid – San-Mari Rossouw Crowd favourites: Mnr – JP Casteling Mej – Minke Terblanche Baie dankie aan Sonja van Zyl Photography vir die pragtige foto’s!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *