Uncategorised
BOLAND HOCKEY
3 BD’s gaan die o/14 ‘Boland Foxes’ tydens die Interdistrikte hokkietoernooi wat van 14-16 Junie in die Paarl plaasvind, verteenwoordig.
Baie geluk aan Darren Temmers, Markus van der Walt en Dirk Uys.
Good luck and we are proud of you!

