Baie geluk aan ons o/15A- en o/19A-netbalspanne wat na die Wes-Kaap Top Skole deurdring. Hierdie kompetisie vind op 8 Junie plaas.
Die A-spanne het Woensdag, 15 Mei, by Laerskool Bredasdorp aan die Overberg Top Skole deelgeneem.
o/14A:
verloor teen Swellendam 9-10
o/15A:
wen Overberg 15-6
wen Swellendam 23-12
o/16A:
verloor teen Swellendam 8-18
o/19A:
wen Swelledam 33-29