NETBAL: WES-KAAP INTERDISTRIKTE

Baie geluk aan die volgende BD-netbalspelers wat vir die Overbergspan gekies is om vanaf 3-6 Julie, in Riversdal, aan die Wes-Kaap Interdistrikte netbaltoernooi deel te neem: o.14: Melissa Saayman, Lindze Diedericks o.15: Zani Neethling, Nanicke Odendaal, Melo Dlamini, Nina Terblanche, Avela Ncolo o.16: Kiara Stevens, Mia Swart o.17: Mieke Saayman o.18: Anja Geyer Ons is baie trots op hierdie elf dogters!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *