WKOD-BESOEK

Amptenare van die Nasionale Onderwysdepartement (DBE), Wes-Kaap Onderwysdepartement (WKOD) en die Overberg Onderwysdistrik (OED) het ons skool op Woensdag, 22 Mei, besoek. Hulle is baie beïndruk met die BD’s se uitstekende Robotika-prestasies. Op foto agter vlnr: Mnre W Hendricks (OED), J Freese (WKOD), D Jones (DBE), G M Retief (skoolhoof), Me J Bridgeman, Mnr Donald Cook (IT- en Robotika-onderwyser), Dr R Motene (DBE) Voor vlnr: Me M Zeeman (WKOD), Me P Marule (DBE), Mnr A Don (WKOD), Me K Swato (DBE)

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *