ATKV

Die voorsitter van die BD’s se ATKV-Byekorftak, Suzanne Pretorius (gr 11), is tans in Buffelspoort (Pretoria) vir die Algemene Jaarvergadering van hierdie landswye kultuurorganisasie. Ongeveer 380 persone woon dit by. Hulle het die voorreg om werkswinkels en leierskapsessies by te woon om strategiese beplanning vir die ATKV te doen en sake van belang vir die toekoms, te bespreek.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *