Monthly Archives: September 2024

HOKKIE

Markus vd Walt, Cole Coetzee, Minke Terblanche en Nina Terblanche het die afgelope twee naweke aan die Cape Town Premier League hokkietoernooi deelgeneem. Spelers skryf self in, waarna spanne saamgestel word uit die beste inskrywings wat uit onderskeidelik die WP- en Bolandstreek ontvang is. Markus en Nina was in die All Stars-groep, Cole was ‘n […]

BD-SKRYWER BLOM

Malienke van Wyk, gr 9, se kortverhaal gebaseer op “Waar ruwe rotse” van C M van den Heever, word opgeneem in INSPRAAK 5 (Die donker kloof). Hierdie bundel is ‘n jaarlikse inisiatief van NALAN/Bloemfontein Skrywersvereniging. Hulle het altesaam 1397 inskrywings van 343 digters en skrywers ontvang. In die bloemlesing word 735 gedigte en 146 kortverhale […]

TO SING ON THE PACIFIC BAY

HSB’s school choir is going from strength to strength this year. During the Allegretto Inter Provincial Eisteddfod National IPE Gala event that took place on Saturday, September 7, at Stilbaai, they received a double gold. To get 90% at a national Eisteddfod is truly an excellent achievement. Hours of practice and the dedication of their […]