Uncategorised
BD’s BEÏNDRUK BY HEIDELBERG EISTEDDFOD
Reese Louw (gr 10) en Daniël Fourie (gr 9 het HSB se naam hoog gehou by die Heidelberg Eisteddfod. Hierdie twee talentvolle BD’s het hul entoesiasme vir kultuur bewys deur hul pragtige uitslae.
Reese het 2 cum laudes, 1 goud+ en 1 goud ontvang.
Daniël het weggestap met 2 cum laudes
Veels geluk!