Uncategorised
SAN-MARI ROSSOUW DANS MEDALJE LOS
Baie geluk aan San-Mari Rossouw (gr 11) wat ‘n uitstekende 95% behaal het vir haar Acrobatic Solo by die RATEM-Eisteddfod in Riversdal. Hiermee is dié uitstekende BD-danser as die medaljewenner in die Acrobatic-kategorie van die dansafdeling aangewys. Sy is lid van die MadFun dansstudio van me Simóne Rossouw.
Ons is trots op hierdie puik prestasie.

