08 Nov Uncategorised DOGTERSKRIEKET SLUIT JAAR AF BY RIVALS PAINT BALL (Akkersdrift) Posted on 8 November 20248 November 2024 by Estelle Genis Die dogterskrieket het op 30 Oktober die jaar met groot pret afgesluit toe hulle mekaar met ‘n rondte paintball kon uitdaag. Dankie aan mnr Hardus Lourens wat die bus bestuur het en amptelik as die beste paintball verdediger gekroon is. Estelle Genis CREATIVE ART GR 9 TENNIS: SWELLENDAM TOURNAMENT