Kontak Dot 0621320807 vir tafel besprekings Kontantkroeg beskikbaar.
Daily Archives: 19 November 2024
Die graad 8 en 9-graadgroepe het gedurende die 4de kwartaal die tema, Connected to the Community, bestuur. Produkte is entoesiasties ingesamel vir die bederfbak-projek wat deur die Bredasdorp Gemeente geïnisieer is. Met hierdie uitreik wil ons graag minderbevoorregtes tydens die kersseisoen bederf. Baie dankie aan elke leerder en ouer wat deel gevorm het van dié […]

