Uncategorised
CONNECT TO THE COMMUNITY
Die graad 8 en 9-graadgroepe het gedurende die 4de kwartaal die tema, Connected to the Community, bestuur. Produkte is entoesiasties ingesamel vir die bederfbak-projek wat deur die Bredasdorp Gemeente geïnisieer is. Met hierdie uitreik wil ons graag minderbevoorregtes tydens die kersseisoen bederf.
Baie dankie aan elke leerder en ouer wat deel gevorm het van dié insameling!
Die BD’s het inderdaad omgeeharte.
Op die foto verskyn die BD’s saam met ds Karlie Liebenberg

