Hoërskool Bredasdorp se borge en donateurs is gister tydens ‘n borgefunksie met ‘n heerlike ontbyt bedank vir hul ondersteuning van die BD’s op verskeie terreine,
Mnr Thys Kriel is aangewys as die borge-koördineerder vir 2025 en aan die borge voorgestel..
Baie dankie aan elke borg, donateur en persoon wat ons gedurende 2025 ondersteun het. U hulp stel die BD’s in staat om op vele terreine uit te blink.