Uncategorised
“CONNECT TO THE COMMUNITY”
Die graad 10-leerders het klere ingesamel as deel van HSB se gemeenskapsprojek. Hulle het dit vanoggend by die ACVV afgegee. Baie dankie vir julle omgee harte!
Op die foto is Palesa Namise (links) en Evah Meyer saam met die ACVV-verteenwoordiger.