MALIENKE MAG MAAR SKRYF

Tydens die gala-aand van Ink (jaarlikse skryfwedstryd van Bloemfontein Skrywersvereniging) op 9 November in Bloemfontein, is aangekondig dat Malienke van Wyk (gr 9) se kortverhaal opgeneem is in Inkspraak 5. Nóg ‘n groter vreugde is dat sy, uit 146 kortverhale, ‘n skitterende vierde plek vir Jeugliteratuur behaal het. Ons is opreg trots op hierdie puik prestasie, Malienke!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *