(Hermanus, 10 Februarie 2025) BD’s klop Curro Hermanus Well done to our u/19 girls’ cricket team, you make us proud! Curro Hermanus het die loot gewen en besluit om eerste veldwerk te doen. Die BD’s het 105/2 in 20 beurte aangeteken. Junicke Newman was die beste kolwer met 40 lopies. Tydens Curro Hermanus se kolfbeurt […]
Daily Archives: 13 February 2025
Die BD-gholfsspan het op 10 Februarie, in Worcester, saam met die Suid-Boland skole teen die Noord-Boland skole meegeding. Die BD’s het goed gevaar en het die volgende punte aangeteken: Edmund O’Ehley 23, Kevin Goliath 21, Damion Hansen 21, Matthew Brooks 16, Zander Niemand 13, John Oberholzer 12 en Jaco van Dewenter 8. Welgedaan, manne!
Xiané Collins, gr 9, het die afgelope naweek aan ‘n vriendskaplike skaaktoernooi by Curro Hermanus deelgeneem. Sy het die algehele 9de plek verower en was 5de van die meisiespelers wat deelgeneem het. Baie geluk, Xiané.
Meet the best of the best
Take note of this upcoming tennis tournament
Februarie is al vir die BD-familie sinoniem met die jaarlikse Colour Run en 2025 was geen uitsondering nie. Voorwaar’n kleurryke geleentheid vir oud en jonk – leerders, ouers en vriende – om sommer net sorgeloos te lag, te stap, te hardloop en mekaar te geniet. Die deelnemers het mekaar weereens behoorlik met poeierverf getakel. Die […]