Uncategorised
KLEUREREDENAARS
Die goue en blouspan redenaars het vanoggend (28 Februarie) sake uitgespook tydens die jaarlikse Kleureredenaars. Ten einde te bepaal wie die beste hulle woord gestand kan doen, moes die beoordelaars behoorlik kopkrap. Agt sterk dogtersprekers het hulle uitstekend van hul taak gekwyt.
Baie geluk aan die goudspan wat vanjaar as die wenners aangewys is.
Agter vlnr: Simhika Nariandas, Melo Dlamini, Lucy Turvey, Evah Meyer
Voor vlnr: Joaddan Daniels, Leslie-Ann Janse van Rensburg, Janike van Wyk, Malienke van Wyk

